Leeuwberg, met sy pragtige uitsig, is geleë direk langs die N1, suid van Bloemfontein, sowat 5km van Onze Rust af en bied oornag geriewe in 'n tipies outydse plaas-atmosfeer.
Die volgende fasiliteite is beskikbaar:
Die Duitse hoofkwartier van die Suid-Afrikaanse Wapen en Ammunsie Versamelaars Vereniging - Vrijstaattak is ook hier geleë waar toerusting van die tweede Wêreldoorlog besigtig kan word. Eerste en Tweede Wêreldoorlog veldslae herdenkings word ook hier gehou. Sien jaarprogram van die Suid-Afrikaanse Wapen en Ammunsie Versamelaars Vereniging - Vrijstaattak. Duitse tradisionele etes word ook hier bedien.
![]() Agterdeur en Tuin |
![]() Eetkamer |
![]() Sitkamer |
![]() Sitkamer |
![]() Gang |
![]() Kombuis |
![]() Spens |
![]() Hoof slaapkamer |
![]() Slaapkamer |
![]() Slaapkamer |
![]() Kaserne van SAWAVV-Vrijstaat WWII |
![]() Kaserne van SAWAVV-Vrijstaat WWII - Duitse items |