Die Restaurant

Die restaurant is uitstekend toegerus om in klein of groot groepe persone se behoeftes te voorsien. Die groot saal in die restaurant kan 'n groep van tot 100 persone gerieflik akkommodeer plus 'n verdere 50 persone op die stoep.

Die Restaurant

'n Tent word ook gebruik om tot 300 adisionele persone te kan akkommodeer. Hier word selfs voorsiening gemaak vir 'n dansbaan. Kwaliteit word egter te alle tye as hoŽ prioriteit beskou.

Dansbaan in tent Tent


Sjefs kan ook tydens spesiale funksies temadrag dra.

Sjefs in temadrag


Die restaurant beskik ook oor sy eie en unieke kroeg, naamlik die Kommando Kroeg, met talle items uit die Anglo Boere-Oorlog en sy eiesoortige atmosfeer.

Sjefs in temadrag