|
- 100 Jarige en ouer skaduryke bome en fonteine
- Nostalgiese era atmosfeer
- Gevestigde perseel met meer as 'n 100 jaar tradisie
- Bekende Vrystaat baken węrelwyd
- Kultuur-historiese plaas van President M.T. Steyn
- Jackie Steyn, die eienaar, gee aan elke kliënt persoonlike aandag en toegewyde ondersteuning
- Nie net Bloemfonteiners trou op Onze Rust nie, maar ook plattelanders, bruide uit ander provinsies en tot selfs troues uit die buiteland
- Veilige parkering
- Nasionaal sentraal geleë
- Onze Rust is uniek met sy eie posstempel en KWV uitvoer-sjerrie
- Erkenning vir die kosgehalte deur die pers, nasionaal sowel as internasionaal op 'n gereelde basis
- Spaanse en Engelse koninklike besoeke aan Onze Rust in die verlede maak dat ons gaste nog vandag soos konings behandel word
- Huislike en persoonlike atmosfeer
- Kreatiewe benadering en kwaliteit word verskaf
|